Sintaktiese patroonmatighede in advertensietaal. Issue 1 (2nd January 2017)
- Record Type:
- Journal Article
- Title:
- Sintaktiese patroonmatighede in advertensietaal. Issue 1 (2nd January 2017)
- Main Title:
- Sintaktiese patroonmatighede in advertensietaal
- Authors:
- de Wet, Annette
Ferreira, Camille - Abstract:
- Opsomming: In hierdie artikel word die strategiese manipulering van die norme en konvensies van die sintaksis van Standaardafrikaans in gedrukte Suid-Afrikaanse tydskrifadvertensies ondersoek. Dit is spesifiek advertensie-opskrifte wat vanuit 'n sintaktiese en normatiewe oogpunt beskou word, omdat die kreatiewe taalgebruik dikwels ongrammatikaal of buite die norme van die standaardtaal skyn te wees. 'n Voorbeeld van so 'n advertensie-opskrif is die volgende: 'Die heilsaamheid van egte bestanddele' ( Cup a Soup -poeiersop; Rooi Rose, Mei 2010). Die artikel wys op die patroonmatigheid van die sintaktiese vorme; op die kommunikatief-funksionele aard daarvan en die pragmatiese wins vir die dekodering van die bemarkingsboodskap. Die patroonmatige aard lei daartoe dat die sintaktiese strategieë in kategorieë verdeel kan word. Die kategorieë wat hier aan die bod kom, is sintaktiese onderleksikalisering, sintaktiese ooraanbod, en topikalisering. Die afwyking van die konvensies van die standaardtaal lei geensins tot misverstand nie; inteendeel, die metakonteks van die advertensies dra daartoe by dat aan die eis van duidelike kommunikasie voldoen word omdat al die inligting in die advertensie, sowel as die nielinguistiese konteks, dit vir die teikenmark moontlik maak om die voltooide bemarkingsboodskap te konstrueer. Voorts dra die kreatiewe aard van die formulering in die advertensies tot die trefkrag van die advertensie by.
- Is Part Of:
- Southern African linguistics and applied language studies. Volume 35:Issue 1(2017)
- Journal:
- Southern African linguistics and applied language studies
- Issue:
- Volume 35:Issue 1(2017)
- Issue Display:
- Volume 35, Issue 1 (2017)
- Year:
- 2017
- Volume:
- 35
- Issue:
- 1
- Issue Sort Value:
- 2017-0035-0001-0000
- Page Start:
- 121
- Page End:
- 134
- Publication Date:
- 2017-01-02
- Subjects:
- Linguistics -- Periodicals
Linguistics -- Africa, Southern -- Periodicals
African languages -- Periodicals
Afrikaans language -- Periodicals
South Africa -- Languages -- Periodicals
Linguistique -- Périodiques
Linguistique -- Afrique australe -- Périodiques
Langues africaines -- Périodiques
Afrikaans (Langue) -- Périodiques
Afrique du Sud -- Langues -- Périodiques
African languages
Afrikaans language
Language and languages
Linguistics
Africa, Southern
South Africa
Periodicals
410.968 - Journal URLs:
- http://ejournals.ebsco.com/direct.asp?JournalID=111982 ↗
http://www.tandfonline.com/toc/rall20/current ↗
http://www.tandfonline.com/ ↗ - DOI:
- 10.2989/16073614.2017.1302353 ↗
- Languages:
- English
- ISSNs:
- 1607-3614
- Deposit Type:
- Legaldeposit
- View Content:
- Available online (eLD content is only available in our Reading Rooms) ↗
- Physical Locations:
- British Library DSC - BLDSS-3PM
British Library HMNTS - ELD Digital store - Ingest File:
- 2239.xml