Afrikaanse verbandsmerkers: uitbreiding en herkategorisering van voorbeeldwoorde. Issue 2 (30th June 2016)
- Record Type:
- Journal Article
- Title:
- Afrikaanse verbandsmerkers: uitbreiding en herkategorisering van voorbeeldwoorde. Issue 2 (30th June 2016)
- Main Title:
- Afrikaanse verbandsmerkers: uitbreiding en herkategorisering van voorbeeldwoorde
- Authors:
- Jordaan, Adéle
- Abstract:
- Opsomming: Verbandsmerkers is woorde of frases wat dele van ʼn teks aanmekaar skakel na aanleiding van die verhouding tussen teksdele. Dié merkers ressorteer onder metadiskoersindeling, maar die probleem is dat daar in die meeste gevalle slegs Engelse voorbeeldwoorde gelys word. Die hoofindeling van verbandsmerkerkategorieë tref onderskeid tussen aaneenskakelende, teenstellende, redegewende of tydsaanduidende verbande en Afrikaanse indelings hiervan word wel gegee, maar dié lyste behoort uitgebrei en sommige voorbeeldwoorde herkategoriseer te word. Daar is van ʼn korpuslinguistiese ondersoek met behulp van WordSmith Tools (weergawe 6.0) gebruik gemaak om die funksionele gepastheid van die gebruik van verbandsmerkers in studente se akademiese skryfwerk te ondersoek, om sodoende die bestaande lys mee te verfyn. Konkordansiereëls uit drie korpora (twee korpora elk bestaande uit 109 eerstejaartekste met woordtotale van onderskeidelik 54 586 en 56 151, en ʼn derde korpus wat uit 39 honneursskryfstukke bestaan met ʼn woordtotaal van 168 531) is gebruik om vas te stel watter verbande deur bepaalde verbandsmerkers aangetoon word. Die doel van die herkategorisering en uitbreiding van Afrikaanse verbandsmerkers is sodat dit aangewend kan word wanneer veral akademiese skryfvaardighede aan Afrikaanse studente op tersiêre vlak onderrig word.
- Is Part Of:
- Southern African linguistics and applied language studies. Volume 34:Issue 2(2016)
- Journal:
- Southern African linguistics and applied language studies
- Issue:
- Volume 34:Issue 2(2016)
- Issue Display:
- Volume 34, Issue 2 (2016)
- Year:
- 2016
- Volume:
- 34
- Issue:
- 2
- Issue Sort Value:
- 2016-0034-0002-0000
- Page Start:
- 147
- Page End:
- 167
- Publication Date:
- 2016-06-30
- Subjects:
- Linguistics -- Periodicals
Linguistics -- Africa, Southern -- Periodicals
African languages -- Periodicals
Afrikaans language -- Periodicals
South Africa -- Languages -- Periodicals
Linguistique -- Périodiques
Linguistique -- Afrique australe -- Périodiques
Langues africaines -- Périodiques
Afrikaans (Langue) -- Périodiques
Afrique du Sud -- Langues -- Périodiques
African languages
Afrikaans language
Language and languages
Linguistics
Africa, Southern
South Africa
Periodicals
410.968 - Journal URLs:
- http://ejournals.ebsco.com/direct.asp?JournalID=111982 ↗
http://www.tandfonline.com/toc/rall20/current ↗
http://www.tandfonline.com/ ↗ - DOI:
- 10.2989/16073614.2016.1194217 ↗
- Languages:
- English
- ISSNs:
- 1607-3614
- Deposit Type:
- Legaldeposit
- View Content:
- Available online (eLD content is only available in our Reading Rooms) ↗
- Physical Locations:
- British Library DSC - BLDSS-3PM
British Library HMNTS - ELD Digital store - Ingest File:
- 9.xml